<?xml version="1.0" encoding="UTF-8"?><song><title>In Verwondering</title>
<lyrics>[V1]
.G
 Die Skepper sing sterre
.G
 Wat boordevol hang
.    Em7
 En dansend klou
. Em7
 Aan die nanag se wang
.    C
 Die spieël aan die hemel
.Am                         G
 Weerkaats en vertel: Hy is hier

[V2]
.G
 Die Skepper wek woorde,
.G
 Woorde wat leef
.   Em7
 Hy laat Sy asem
. Em7
 Met mense verweef
.    C
 Die heelal in die hemel
.       Am
 En die heelal in my
.G                    C/G
 Skree in die stilte: God is by my

[C1]
.  G
   Sterre sing in verwondering
.      Em7
   Wil eer aan God In die hoogste bring
.         C
   En die hemelboog
.        Am
   Lig U Naam omhoog
.    G
   U Majesteit skyn in heerlikheid
.  Em7
   Wys die glans van U heiligheid
.       C              Am              (C)
   Elke hemeling, elke sterweling sing,
.              G
   In verwondering

[V3]
.   G
 My woorde het lankal
. G
 In sterrestof gekwyn
.   Em7
 My hart se flou pogings
. Em7
 In sterrereën verdwyn
.    C
 Die heelal in die hemel
.       Am
 En die heelal in my
.G                   C/G
 Skree in de stilte: God is vir my

[C2]
.  G
   Sterre sing in verwondering
.      Em7
   Wil eer aan God In die hoogste bring
.         C
   En die hemelboog
.        Am
   Lig U Naam omhoog
.    G
   U Majesteit skyn in heerlikheid
.  Em7
   Wys die glans van U heiligheid
.       C              Am              (C)
   Elke hemeling, elke sterweling sing,
.              G
   In verwondering

[B1]
.  C
   Hoe kan ons dan stilbly,
.  G
   As wentelbane buig?
.  C
   As hemelkore jubel,
.  G
   En sterrestelsels juig?
.  C
   Hoe kan ons nog twyfel;
.  G
   As son en maan getuig?
.  C
   As alles om U wentel,
.  G               D/F#
   Hoe kan ons nog swyg

[C3]
.  G
   Sterre sing in verwondering
.      Em7
   Wil eer aan God In die hoogste bring
.         C
   En die hemelboog
.        Am
   Lig U Naam omhoog
.    G
   U Majesteit skyn in heerlikheid
.  Em7
   Wys die glans van U heiligheid
.       C              Am              (C)
   Elke hemeling, elke sterweling sing,
.              G  (Gsus4)
   In verwondering
.              G  (Gsus4)
   In verwondering
.              G
   In verwondering</lyrics>
<key>G</key>
<author>Louis Brittz, Retief Burger, Niel Büchner, Helmut Meijer</author>
</song>